0% found this document useful (0 votes)
257 views

GEDIGIs Oek Important

Yuiit

Uploaded by

akwaakebravo5
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as DOCX, PDF, TXT or read online on Scribd
0% found this document useful (0 votes)
257 views

GEDIGIs Oek Important

Yuiit

Uploaded by

akwaakebravo5
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as DOCX, PDF, TXT or read online on Scribd
You are on page 1/ 3

“Ek is oek important” – Peter Snyders

1. Wie is die spreker?


‘n straatveër
2. Watter boodskap wil bogenoemde
tuisbring?
Hy maak alles skoon as die mense klaar
gemors het. Daarom is hy ook belangrik, al
dink mense sy werk het geen status nie.
3.1. Wat noem ons:
1. al die vullis wat rondlê? – rommel;
gemors
2. mense wat vullis rondgooi? –
morsjorse;
rommelstrooiers
3.2 Watter vullis het jy al gesien rondlê wat
nie hier genoem is nie?
Buitebande; plastieksakke;
lekkergoedpapiere.
4. Hoekom is hierdie Afrikaans meer gepas
as standaard-Afrikaans?
Dis die spreektaal, Kaaps. Dit pas by die
spreker. Dit karakteriseer die spreker. ‘n
Straatveër is gewoonlik ongeletterd en sal
nie standaard-Afrikaans praat nie.
5. Gee standaard-Afrikaans vir:
1. geldgatte – rykes/ ryk mense
2. gespendit – spandeer/ uitgegee
3. bustikkits – buskaartjies
4. staain – steinwyn
5. bananaskille – piesangskille
6. cool drinks – koeldrank
7. borrels – bottels
6. Watter woord beklemtoon die baie vullis?
“rondgestrooi”
7. Hoe beklemtoon die tipografie die baie
vullis? (3)
Die versreëls verspring om visueel aan te
sluit by die aksie van rondgooiery. Die vorm
van die teks sluit dus aan by die betekenis
van die woorde. Die vorm demonstreer die
inhoud.
Woorde is oor die papier tipografies (vorm)
rondgestrooi soos wat die vullis rondgestrooi
word.
Die laaste reël van die strofe word uitgerek
met spasies tussen elke nuwe letter om ook
deur die woord se skryfwyse/ voorkoms/
vorm te wys wat dit sê.
8. Watter woord:
1. bind strofe 1 tot ‘n eenheid? “en”
2. dui die wending/ ommekeer aan?
“dan”
9. Hoekom het die gedig nie ‘n punt aan
die einde nie?
Hierdie gebeure vind oor en oor plaas. Die
mense mors altyd weer en dan moet die
straatveër weer skoonmaak. Die sikliese
herhaling aan.
10. Wat is die tema van die gedig?
Ryk mense dink dalk hulle is beter as ‘n
straatveër en gooi dan hulle gemors rond.
Omdat ‘n straatveër hulle gemors opruim en
sorg dat alles netjies bly, is hy baie
belangrik, al dink die mense nie so nie.

You might also like